Mossel Bay Advertiser

Parkies redeneer

-

Laerskool Park-leerders het by wyse van ‘n video-inskrywing aan vanjaar se Radikale Redenaars- en Leeskompet­isie deelgeneem en hul baie goed van hul taak gekwyt.

Die volgende leerders dring deur na die nasionale kompetisie wat op 3 Oktober in Pretoria gehou sal word: Lienka Pretorius (graad 3), Livia Gericke (graad 4), Mienke Vorster (graad 5) en Rossouw Gericke (graad 6).

 ??  ?? Mienke Vorster
Mienke Vorster
 ??  ?? Rossouw Gericke
Rossouw Gericke
 ??  ?? Livia Gericke
Livia Gericke
 ??  ?? Lienka Pretorius
Lienka Pretorius

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa