S­tuk­ken­de stra­te ge­niet aan­dag

Oudtshoorn Courant - - VOORBLAD - HANNES VISSER

Daar word tans aan­dag ge­gee aan ver­skeie stra­te in Oudts­hoorn wat drin­gend her­stel moet word. In som­mi­ge stra­te word ska­de wat deur ge­bars­te py­pe aan­ge­rig is her­stel en in woon­buur­te word stra­te met swak ry­vlak­ke her­se­ël. Vol­gens mu­ni­si­pa­le woord­voer­der, N­to­be­ko Mang­q­weng­q­we, word geld wat deur die re­ge­ring aan die mu­ni­si­pa­li­teit as deel van mu­ni­si­pa­le in­fra­struk­tuur­fonds toe­ge­ken is, tans ge­bruik vir die her­se­ël van stra­te in voor­af be­na­deel­de ge­bie­de.

‘n Goed­ge­keur­de kon­trak­teur, wat ook deur die Ge­or­ge-mu­ni­si­pa­li­teit ge­bruik word, doen die her­se­ël van die stra­te. Plaas­li­ke sub­kon­trak­teurs word ook in­ge­span om die reu­se­taak van her­stel van slag­ga­te waar­oor in­wo­ners reeds lank kla, aan te pak.

Dins­dag­og­gend was ‘n span van die sub­kon­trak­teur in Bloem­straat be­sig waar die ge­deel­te van die straat tus­sen die ri­vier en Jan van Rie­beeck­weg deur­trek was van slag­ga­te.

Fo­to: Hannes Visser

‘n Span wer­kers het Dins­dag be­gin om die pad­op­per­vlak van Bloem­straat te her­stel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.