Litt­le An­gels en mu­ni­si­pa­li­teit werk saam by Huis T­ri­omf

Oudtshoorn Courant - - NEWS - LIEZL VAN NIEKERK

Die Oudts­hoorn-mu­ni­si­pa­li­teit het van­jaar han­de met Litt­le An­gels, ‘n lief­da­dig­heids­or­ga­ni­sa­sie in Oudts­hoorn, ge­vat om Huis T­ri­omf se op­gra­de­ring te vol­tooi.

Litt­le An­gels het vroe­ër die jaar be­gin met die op­gra­de­rings, maar om­dat daar ‘n te­kort aan man­ne­krag was het die mu­ni­si­pa­li­teit in­ge­spring en ge­help.

Hul­le het ‘n ge­teer­de pad na die in­gang van Huis T­ri­omf ge­bou, so­wel as die ge­bou te verf. Hul­le be­oog ook nu­we toi­let­te te in­stal­leer en die slaap­ka­mers mooi te maak.

Co­lan Syl­ves­ter, bur­ge­mees­ter van die mu­ni­si- pa­li­teit, so­wel as die raads­le­de het self ook die kwas­te en har­ke ge­vat en ge­help.

Die pro­jek gaan on­ge­veer twee we­ke duur en die mu­ni­si­pa­li­teit het per­so­neel be­skik­baar ge­stel om Litt­le An­gels te help.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.