Ruim sken­king van Knys­na aan K­li­plo­ka­sie

Oudtshoorn Courant - - NEWS - LIEZL VAN NIEKERK

‘n Groep ge­meen­te­le­de van die Bap­tis­te kerk in Knys­na het ver­le­de Vry­dag bak­kie­vrag­te vol sken­kings na Oudts­hoorn ge­bring.

Pas­toor Roy Red­dy, ‘n be­ken­de in­wo­ner van Vol­moed, bui­te Oudts­hoorn, het die sken­kings ont­vang en die groep men­se na die K­li­plo­ka­sie ge­neem waar hul­le self kom­ber­se aan die in­wo­ners oor­han­dig het.

Vol­gens Red­dy het hy by die Bap­tis­te kerk as be­ra­der gaan help na die groot brand in Knys­na on­ge­veer ‘n maand ge­le­de.

“Die ge­meen­te­le­de het my so ‘n ruk­kie te­rug ge­bel en ge­sê hul­le wil graag ‘n sken­king aan Oudts­hoorn maak, ver­al na die ruim by­drae aan Knys­na-in­wo­ners van Oudts­hoor­nie­te na die brand en ook om dan­kie te sê dat ek ge­help het. Die ge­meen­te­le­de het met bak­kies en sleep­wa­ens vol kom­ber­se, kle­re en speel­goed vir die kin­ders ge­kom.”

Red­dy het die groep na die K­li­plo­ka­sie ge­neem waar elk van hul­le per­soon­lik twee splin­ter­nu­we kom­ber­se by el­ke huis­hou­ding af­ge­le­wer het. Die res van die sken­kings het Red­dy in Vol­moed vir die men­se wat op pla­se woon uit­ge­deel.

“Die sken­kings word so baie waar­deer. Die kin­ders kry koud in die win­ter en al­les wat ont­vang is, is goed wat brood­no­dig is,” het hy ge­sê.

Die kin­ders van die K­li­plo­ka­sie het ook na die tyd sop en le­moe­ne ge­kry.

Voor die gas­te ver­trek het, het Red­dy hul­le met ge­kook­te e­tes be­derf.

Fo­to’s: Liezl van Niekerk

Die kin­ders van die K­li­plo­ka­sie het vir die be­soe­kers ge­sing.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.