Gholf­uit­slae

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS -

Op Woens­dag 19 Ju­lie het T van Col­ler en F G­reeff die ge­kom­bi­neer­de S­ta­ble­ford-gholf­dag met 73 pun­te ge­wen.

In die twee­de plek was A Kok en A Ba­den­horst (70 pun­te), met G Mat­thews en W Mal­gas der­de met 69 pun­te.

P S­troe­bel en H Oost­hui­zen het die vier­de plek met 68 pun­te los­ge­slaan.

O Horo­witz was op die 15de put­jie die naas­te aan die pen. W Mal­gas en F Ver­wey het elk ‘n spog twee hou aan­ge­te­ken.

Sa­ter­dag 15 Ju­lie het C Mal­gas ty­dens die in­di­vi­du­e­le S­ta­ble­ford­gholf­dag met 47 pun­te die eer­ste plek los­ge­slaan. P Nel was twee­de met 41 pun­te.

Op ‘n uit­tel met 40 pun­te het S Pie­ter­se en S Oost­hui­zen on­der­skei­de­lik die der­de en vier­de plek­ke in­ge­neem. Ook op ‘n 39 punt uit­tel was R Nor­tjé en JW Neeth­ling vyf­de en ses­de.

Nel en R Mort­lock het die boer­pot ge­deel.

T van Col­ler het op die 12de bof die bal die naas­te aan die pen ge­dryf en Nel het ‘n spog twee hou aan­ge­te­ken op die der­de put­jie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.