Groot sok­ker vermaak dié na­week

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS -

Groot sok­ker­op­win­ding lê die ko­men­de na­week vir sok­ker­gees­drif­ti­ges in Dys­sels­dorp voor.

Sa­ter­dag 22 en Son­dag 23 Ju­lie speel 14 span­ne in die Oudts­hoorn plaas­li­ke sok­ker­liga op die Dys­sels­dorp­sport­gron­de.

Die wed­stryd­be­pa­lings is: 11:00

Bon­go­let­hu teen Leed U­ni­ted Jon­kers U­ni­ted teen FC Blom­nek

12:30

Bon­go­let­hu teen I­ta­lie Su­pers­port teen SANW

14:00

S­pring­bok teen De Rust U­ni­ted C­hiefs teen Mi­lan

15:30

Black e­ag­les teen Hot­spurs

Die eer­ste uit­klop­rond­tes is om 15:30, 17:00 en 18:30.

Son­dag vid die se­mi eind­stryd en eind­stryd plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.