Bot­sing eis leer­der van S­trui­sies

Oudtshoorn Courant - - VOORBLAD -

‘n Graad 9-leer­der van Ho­ër­skool Oudts­hoorn, Mi­che­a­le A­bra­hams, is Woens­dag­mid­dag saam met drie an­der le­de van haar fa­mi­lie in ‘n gru-bot­sing op die N1 tus­sen Leeu-Gam­ka en Laings­burg oor­le­de.

Vol­gens in­lig­ting wat deur die Oudts­hoorn Cou­rant be­kom is, was die be­stuur­der van die VW Po­lo waar­mee die fa­mi­lie ge­ry het glo die kin­ders se ou­ma. Sy is ook oor­le­de.

Die an­der kin­ders in die voer­tuig is glo ‘n seun en twee mei­sies. Een mei­sie, wat saam met die ge­sin in die VW Po­lo was, het die on­ge­luk oor­leef en is glo met erns­ti­ge be­se­rings in die Rooi­kruis-kin­der­hos­pi­taal op­ge­neem. So­ver vas­ge­stel kan word is die kin­ders al­mal min­der­ja­rig.

Ro­nel La­re­man, ‘n klas­on­der­wy­ser van A­bra­hams, het haar as ‘n ster­leer­der be­skryf.

“Die on­ge­luk en haar dood het ons by S­trui­sies reg­tig ge­skok. Sy was ‘n on­ge­loof­li­ke kind en ‘n bril­jan­te net­bal­spe­ler. Sy was ‘n stil kind, maar het ‘n ti­pe pre­sen­ce ge­had wat mens da­de­lik op­ge­merk het. Sy was baie po­pu­lêr en ge­liefd on­der haar me­de­leer­ders,” het La­re­man ge­sê.

Vol­gens haar het A­bra­hams en haar fa­mi­lie in Beau­fort-Wes ge­woon en was sy deur die week in die kos­huis op Oudts­hoorn.

Kapt. FC van Wyk, Wes-Kaap­se po­li­sie­woord­voer­der, het ge­sê ‘n klag van straf­ba­re man­slag word on­der­soek.

“Op hier­die sta­di­um is nog net die be­stuur­der van die voer­tuig ge­ï­den­ti­fi­seer. Die fa­mi­lie moet nog die oor­le­de­nes uit­ken daar­om kan na­me nie be­kend ge­maak word nie. Die on­der­soek duur voort,” het hy ge­sê.

Ken­ny A­fri­ca, Wes-Kaap­se ver­keers­hoof, sê die bot­sing was tus­sen ‘n bak­kie en die VW Po­lo waar­mee A­bra­hams en haar fa­mi­lie ge­ry het.

“Ons kan be­ves­tig dat dit ’n bot­sing reg van voor was, maar die oor­saak van die on­ge­luk is nog nie be­kend nie. Die twee in­sit­ten­des in die bak­kie is ook erns­tig be­seer en is na ‘n hos­pi­taal ge­neem,” het hy ge­sê.

Hy het pad­ge­brui­kers ge­vra om as­se­blief ver­sig­tig op die paaie te wees.

“Dit is nou die ein­de van die skool­va­kan­sie en daar is so baie men­se wat te­rug­keer na hul wo­nings. Ry ver­sig­tig en ge­hoor­saam die pad­re­ëls so­dat al­mal vei­lig by die huis kan kom. Een le­we wat ver­loor word deur ‘n on­ge­luk is een te veel,” het hy ge­sê.

Fo­to’s: SABC News We­stern Ca­pe Fa­ce­book-blad

Vier in­sit­ten­des van die VW Po­lo is ty­dens die bot­sing oor­le­de.

Fo­to: Fa­ce­book

Mi­che­a­le A­bra­hams is Woens­dag in ‘n on­ge­luk oor­le­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.