Weer­mag help by in­val­sen­trum

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

On­ge­veer 15 le­de ver­bon­de aan die Oudts­hoorn In­fan­te­rie­skool het vir Man­de­la­dag die per­seel van die St. Fran­cis In­val­sen­trum skoon­ge­maak. Hul­le het ook re­ë­lings vir hand­doe­ke op­ge­sit en slot­te ver­vang. Kin­ders in die ge­meen­skap het met die pro­jek ge­help.

Fo­to’s: Liezl van Niekerk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.