Man­de­la­dag by die skut ge­vier

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

K­lein Ka­roo saad­pro­duk­sie het, as deel van Man­de­la­dag, 500 kg hon­de­kos en kom­ber­se by die mu­ni­si­pa­le skut oor­han­dig. As bo­nus het die hon­de ook bip­pies ge­kry. An­der in­wo­ners van Oudts­hoorn het ook met die hon­de by die skut ge­stap en lief­de en aan­dag aan hul­le ge­gee.

Fo­to: Liezl van Niekerk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.