S­port­fa­si­li­teit ge­bou op Man­de­la­dag

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Man­de­la­dag is op La­te­gans­vlei by die S­ta­di­on An der Al­ten F­ör­sten 2 ge­vier. Die vie­rin­ge het ge­paard ge­gaan met die bou­werk aan ‘n vlug­bal­baan vir op­ko­men­de sport­man­ne en -vroue in dié land­bou­ge­meen­skap.

Die ei­e­naar van die grond, Da­rio Ur­ban­ski, die Oudts­hoorn mu­ni­si­pa­le raad se spea­ker, Ju­lia le Roux-Kro­witz, die plaas­li­ke ge­meen­skap en an­der gas­te het ty­dens die werk­ses­sie ge­braai en lek­ker saam ge­kui­ers.

Die nu­we vlug­bal­baan word langs Ur­ban­ski se sok­ker­sta­di­on, S­ta­di­on An der Al­ten F­ör­sten 2, langs Ur­ban­ski se sok­ker­sta­di­on ge­bou.

Drie Duit­se gas­te, Hen­rik Bo­de, Chris­ti­an S­chu­ma­cher en Ju­lia S­teu­be, het ook by die groep aan­ge­sluit en help werk aan die baan.

Le Roux-Kro­witz het Ur­ban­ski be­dank vir sy diens aan die ge­meen­skap en ge­sê: “Hy is ie­mand wat nie vir hom­self vat nie, maar vir an­der gee.”

Wors­rol­le­tjies word aan al­mal uit­ge­deel met die vie­rin­ge van Man­de­la­dag op La­te­gans­vlei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.