Kan­sa kies hos­pi­taal vir Man­de­la­dag

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Vry­wil­li­gers van Kan­sa het hul­le by­drae tot Man­de­la­dag aan die Oudts­hoorn-hos­pi­taal ge­wy. On­der lei­ding van Liezl Kel­ler­man van Kan­sa het die groep vry­wil­li­gers Dins­dag vet­koek, vrug­te en mus­sies aan pa­si­ën­te by die Oudts­hoorn-hos­pi­taal uit­ge­deel. Fo­to ver­skaf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.