Man­de­la­dag met sport ge­vier

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Die ANC-wyks­raads­lid vir wyk 8, Lau­ring­ton S­to­ne, het ter vie­ring van Man­de­la­dag ‘n net­ba­len krie­ket­wed­stryd vir die in­wo­ners van die GG­kamp ge­re­ël.

Daar is ook sop, ‘n brood­jie en ge­sken­kies aan die kin­ders uit­ge­deel. In die net­bal­wed­stryd het Se­ven S­tars teen die D­re­am Gi­rls ge­speel ter­wyl die GG-kamp se Young O­nes in die krie­ket­wed­stryd teen die Young Play­ers van die La­ne ge­speel het.

Fo­to’s: Garnett Wicomb

Va­nes­sa A­fri­ka, Leig­h­ton Lu­kas en Eva Hur­ling saam met kin­ders van 2de Laan.

Young O­nes van die GG-kamp. ANC-raads­lid Lau­ring­ton S­to­ne (mid­del ag­ter) saam met sy hel­pers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.