Bel­lin­gan­hof gee vir kin­ders

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

In­wo­ners van He­len Bel­lin­gan­hof, te­huis vir be­jaar­des, het ge­brei­de ser­pe, skoen­tjies, speel­goed en brood­jies vir die mam­mas by Oudts­hoorn-hos­pi­taal se kin­der­saal oor­han­dig. Dit is die vyf­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar wat hul­le die pro­jek vir Man­de­la­dag aan­pak. Al die goe­de­re wat uit­ge­deel word is deur die in­wo­ners ge­maak.

Fo­to’s: Liezl van Niekerk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.