A­nel van Wyk pres­teer in twee wed­lo­pe in twee dae

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

A­nel van Wyk (Oudts­hoorn Ned­bank-at­le­tiek­klub) het Sa­ter­dag in twee wed­lo­pe in Knys­na on­der­skei­de­lik eer­ste en twee­de plek­ke los­ge­hard­loop.

In Sa­ter­dag se Mo­men­tum Ca­pe Ti­mes Knys­na­bos­ma­ra­thon, wat deel is van die jaar­lik­se Oe­ster­fees, was sy die twee­de vroue oor die wen­streep.

Die vol­gen­de dag hard­loop sy die die 15 km Hout­kap­pers Trail Run (R­hee­nen­dal) en wen die vroue ka­te­go­rie in ‘n nu­we re­kord­tyd van 1uur 22 mi­nu­te.

Sa­ter­dag se ma­ra­thon (42,2 km) en half­ma­ra­thon (21,1 km) het 9 500 deel­ne­mers ge­lok en is deur Knys­na-at­le­tiek­klub aan­ge­bied.

Fo­to ver­skaf

A­nel van Wyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.