Suk­ses­vol­le OCJF gees­te­li­ke ver­ry­kings­na­week

Oudtshoorn Courant - - NEWS - GARNETT WICOMB

Die Oudts­hoorn Chris­te­li­ke Jeug­fo­rum (OCJF) het oor die na­week van 21 tot 23 Ju­lie saam met ‘n groep jong­men­se van die Paarl ‘n baie suk­ses­vol­le gees­te­li­ke ver­ry­kings­na­week ge­hou.

Vol­gens P­hil­lip Se­roux, pro­jek­be­stuur­der van die forum, het die pro­gram die Vry­dag­aand in Dys­sels­dorp be­gin en is die vol­gen­de og­gend by die Oudts­hoorn-tax­istaan­plek voort­ge­sit. Die dag is met ‘n sang­aand in die Gra­ce C­hurch In­ter­na­ti­o­nal af­ge­sluit en die na­week die Son­dag­og­gend met ‘n diens in die Dok­ke Sen­ding­kerk.

Die OCJF se vol­gen­de pro­jek is die jaar­lik­se Er­fe­nis Sport- en Kul­tuur­na­week van 23 tot 25 Sep­tem­ber op die B­ridg­ton-sport­ter­rein.

Se­roux het die week al­mal be­dank wat die ver­ry­kings­na­week moont­lik ge­maak het.

Na­vrae oor die Er­fe­nis Sport- en Kul­tuur­fees kan aan Se­roux by 079 987 9486 ge­rig word.

Fo­to: Hannes Vis­ser

Jo­han van Heer­den (links ag­ter) en Ja­co Vor­ster met die ver­jaars­dag­koe­ke waar­mee die per­so­neel hul­le ver­ras het. Regs van Ja­co is Te­re­sa Lom­baard vir wie ‘n af­skeids­ge­leent­heid ge­re­ël is. Ro­chell Moos (voor, twee­de van links) en Ro­bin Kem­mies (heel regs) het die ver­ver­sings in Camp Ba­ke­ry se kom­buis voor­be­rei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.