Hef­ke pres­teer in uit­voe­ren­de kuns­te

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Hy­bré-Ann Hef­ke, graad 9 leer­der van Ho­ër­skool Oudts­hoorn, het Suid-A­fri­ka van­af 26 Ju­nie tot 12 Ju­lie by die wê­reld­kam­pi­oen­skap­pe vir uit­voe­ren­de kuns­te in Los An­ge­les, A­me­ri­ka, in ‘n span van 67 leer­ders ver­teen­woor­dig.

Hef­ke het aan drie i­tems deel­ge­neem en vir al drie me­dal­jes ver­o­wer. Sy het ‘n goue me­dal­je in die so­lo et­nie­se A­fri­ka­dans­af­de­ling, ‘n sil­wer me­dal­je in die groeps­dans en ‘n brons me­dal­je in die so­lo Hip-Hop af­de­ling ver­o­wer.

Daar het 67 lan­de deel­ge­neem, en Suid-A­fri­ka het ‘n to­taal van 94 goue-, 87 sil­wer- en 44 brons­me­dal­jes huis­toe ge­bring.

Fo­to ver­skaf

S­trui­sies wat aan die 2017 En­gel­se o­lim­pi­a­de deel­ge­neem het.

Fo­to ver­skaf

Hy­bré-Ann Hef­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.