Sal­man wen 120ste Par­krun

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Booi Sal­man het Sa­ter­dag die 120ste Oudts­hoorn Par­krun in ‘n vin­ni­ge tyd van 18 min 02 sek ge­wen.

G­reens Groe­ne­wald (20:46) was twee­de en Neels Groe­ne­wald (23:43) der­de. Li­nel­le Groe­ne­wald was met ‘n tyd van 24:24 die eer­ste vrou oor die eind­punt.

Fo­to: Garnett Wicomb

Booi Sal­man.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.