Van mas­ker­bal na gholf­baan om geld in te sa­mel

Oudtshoorn Courant - - NEWS - CHRIS­TO VER­MAAK

Om geld in te sa­mel om Oudts­hoorn se ge­meen­skap fi­nan­si­eel by te staan, skuif die klem nou van ‘n bur­ge­mees­ters-bal na ‘n bur­ge­mees­ters-gholf­dag.

Co­lan Syl­ves­ter, Oudts­hoorn se bur­ge­mees­ter, het Dins­dag aan­ge­kon­dig dat hy en ‘n span raads­le­de en mu­ni­si­pa­le amp­te­na­re reeds ver ge­vor­der is met die re­ë­lings vir ‘n jaar­lik­se bur­ge­mees­ters-gholf­dag. Die da­tum vir die gholf­dag is reeds ge­dag­boek vir Sa­ter­dag 2 De­sem­ber.

Die mas­ker­bal se wins is be­stem vir mis­han­del­de vroue en kin­ders, ter­wyl die geld wat met die gholf­dag in­ge­sa­mel sal word, aan plaas­li­ke stu­den­te vir stu­die­beur­se sal gaan.

Raads­lid Pie­ter Lui­ters het sko­lie­re en on­der­wy­sers aan­ge­moe­dig om in te skryf vir die gholf­dag. “Hul­le moet kom stok­ke swaai om hul me­de­leer­ders te help om stu­die­beur­se te be­kom.”

Syl­ves­ter het be­sig­he­de wat put­jies wil borg, ge­vra om Lou­is Booy­sen by die mu­ni­si­pa­li­teit by 044 203 300 te ska­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.