Een sterf in bot­sing

Oudtshoorn Courant - - VOORBLAD - LIEZL VAN NIE­KERK

Een per­soon is dood en vyf an­der, waar­on­der ‘n ne­ge­ja­ri­ge mei­sie, is erns­tig be­seer na ‘n bot­sing reg van voor Sa­ter­dag­aand op die De Rust-pad.

Ker­neels Ka­rel­se, wat in die bot­sing dood is, sy vrou E­li­ze en hul klein­dog­ter, Cas­sie, was van Oudts­hoorn af op pad na Dys­sels­dorp toe die on­ge­luk ge­beur het. Hul­le het met ‘n Ford Escort ge­ry.

Vol­gens E­li­ze kan sy nie baie van die on­ge­luk ont­hou nie.

“Ek ont­hou daar was ‘n vrag­mo­tor en ek ont­hou daar was nog ‘n mo­tor be­trok­ke. Ek is nie se­ker of die voer­tuig pro­beer ver­by gaan het en toe in ons vas is nie en of ons in die vrag­mo­tor vas is nie,” het sy aan die Oudts­hoorn Cou­rant ver­tel.

Sy het ‘n oop wond aan haar kop en kneus­mer­ke aan haar lyf op­ge­doen. Cas­sie het haar arm ge­breek.

Co­lin Gel­der­bloem, wat ook in die on­ge­luk be­trok­ke was, ver­tel hy en vrien­de het Sa­ter­dag­aand in drie voer­tuie van­af Beau­fort-Wes ge­ry.

“Voor ons het ‘n goue VW Golf ge­ry, ag­ter hul­le was my vrien­de in die Hon­da en toe ons in die Po­lo. ‘n Mo­tor het van Oudts­hoorn se kant af ge­ry en net skrams die ag­ter­wiel van die vrag­mo­tor ge­tref. Die vrag­mo­tor­be­stuur­der het dit nie eens ge­voel nie en hy het aan­ge­ry. My vrien­de in die VW Golf het be­sef hier gaan pro­ble­me kom en is links van die pad af. Dit het eg­ter ‘n ge­wel­di­ge stof­wolk ver­oor­saak en my vrien­de in die Hon­da het toe reg van voor met die mo­tor wat teen die vrag­mo­tor vas is ge­bots. Ek is toe ag­ter in hul­le in. Ek kon da­rem bie­tjie uit­swaai, so dis net die reg­ter voor­kant van my kar wat in hul­le vas is,” het hy ver­tel.

Vol­gens hom was daar drie in­sit­ten­des in die Hon­da.

“Die be­stuur­der het vas­ge­sit en is met me­ga­nie­se toe­rus­ting uit die mo­tor ge­sny. Hy het sy lin­ker­been ge­breek en is in Ge­or­ge-hos­pi­taal waar hy ge­o­pe­reer gaan word. Sy broer se heup het uit­ge­haak en sal dalk ook ge­o­pe­reer moet word. Die der­de per­soon wat in die voer­tuig was is reeds ont­slaan,” het hy ge­sê.

Vol­gens hom was hul­le ook drie in­sit­ten­des in sy voer­tuig.

“Nie­mand wat in my kar was het seer­ge­kry nie.”

Ka­rel­se word eers­ko­men­de Sa­ter­dag om 10:00 van­uit die Volks­kerk in Dys­sels­dorp be­gra­we. Daar sal om 09:00 ‘n diens by die huis ge­hou word.

Fo­to’s: Liezl van Nie­kerk

Die Hon­da en Po­lo wat Sa­ter­dag­aand met me­kaar ge­bots het.

Pa­ra­me­di­ci sny ‘n in­sit­ten­de in die Hon­da met me­ga­nie­se toe­rus­ting uit die mo­tor.

E­li­ze Ka­rel­se (regs) en Cas­sie, Ka­rel­se se klein­dog­ter.

Fo­to ver­skaf

Ker­neels Ka­rel­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.