Vier Gim­mie rui­ters in WP-span

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Vier per­de­rui­ters van Lan­gen­ho­ven Gim­na­si­um, in Oudts­hoorn, het die af­ge­lo­pe lang­na­week deel­ge­neem aan die Wes-Kaap­se gim­ka­na-kam­pi­oen­skap­pe in die Bo­land.

Die rui­ters is tot die Ju­ni­or Wes-Kaap­span­ne ver­kies.

Die rui­ters gaan tus­sen 9-15 De­sem­ber aan die in­ter­pro­vin­si­a­le en SA-kam­pi­oen­skap­pe in die Oos-Kaap deel­neem.

Hul­le is as volg ver­kies:

GW Lund: o.18 A-span (on­der­kap­tein) Chris­ma­rie S­try­dom: o.18 B-span (kap­tein) S­haré Lund: o.18 B-span (on­der­kap­tein) Ja­cqui­ne S­try­dom: o.14

Ja­cqui­ne S­try­dom

S­haré Lund

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.