Le Gran­ge hard­loop voor

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS - CHRIS­TO VER­MAAK

Bi­an­ca le Gran­ge het Oudts­hoorn se naam hoog ge­hou ty­dens die af­ge­lo­pe na­week se Pe­troSA 21 km-pad­wed­loop. Le Gran­ge het in ‘n tyd van 1:53:20 as die eer­ste ju­ni­or da­me oor die eind­streep ge­hard­loop.

John A­pril (1:10:27) het ‘n al­ge­he­le ne­gen­de plek los­ge­hard­loop. In die groot­mees­ters (60-69)-af­de­ling, was A­de­le Un­ge­rer (2:02:20) twee­de.

Ja­son Jaf­ta (3:28:18) het ‘n vier­de plek in die mees­ters­af­de­ling (50-59), van die 42,2 km-wed­loop ver­o­wer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.