De Rus­ti­ca-o­lyf­o­lie een van top­tien

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Slegs vyf jaar na­dat De Rus­ti­ca E­sta­te bui­te De Rust be­gin het met die pro­duk­sie van o­lyf­o­lie is hul­le naam reeds ge­ves­tig as een van die bes­tes in die land.

Die jong­ste pres­ta­sie van De Rus­ti­ca is twee we­ke ge­le­de be­haal toe hul­le E­sta­te Col­lecti­on Co­ra­ti­na aan­ge­wys is aan van die Ab­sa Top-10-o­lyf­lo­lies in die land.

Meer as 90 Suid-A­fri­kaan­se o­lyf­o­lies wat van die 2017 oes ge­pers is, is be­oor­deel. Die E­sta­te Col­lecti­on Co­ra­ti­na het ook op 20 Sep­tem­ber ‘n spe­si­a­le in­ter­na­si­o­na­le ver­mel­ding ont­vang ty­dens die Sol d’Oro Sout­hern He­mis­p­he­re-kom­pe­ti­sie wat in O­sa­ka, Ja­pan, ge­hou is.

Dat De Rus­ti­ca kwa­li­teit o­lyf­o­lie pro­du­seer is ook be­ves­tig toe die land­goed die e­nig­ste een in die land was wat ty­dens die 2017 SA O­lyf­toe­ken­nings drie goue me­dal­jes kon ver­o­wer.

Nog ‘n De Rus­ti­ca-o­lie wat uit­ste­kend pres­teer het is die E­sta­te Col­lecti­on Fran­toio wat een van die goue me­dal­jes by die SA O­lyf­toe­ken­nings ont­vang het. Dit het ook ‘n sil­wer­me­dal­je in Ja­pan ont­vang. Aan­ge­sien el­ke o­lyf­o­lie pro­du­sent slegs een o­lie vir die Ab­sa Top-10 mag in­skryf, kon die Fran­toio nie daar ook kom­pe­teer nie.

Fo­to ver­skaf

Joop S­teen­kamp met die Ab­sa Top-tien toe­ken­ning wat De Rus­ti­ca se o­lyf­o­lie voor­ver­le­de week ver­dien het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.