KKI en Ma­le­le maak skoon

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Klein Ka­roo In­ter­na­si­o­naal (KKI) het ver­le­de Woens­dag 4 Ok­to­ber saam met per­so­neel en kin­ders van die Ma­le­le Ont­wik­ke­lings­or­ga­ni­sa­sie moue op­ge­rol om die om­ge­wing rond­om die vol­struis­slag­pa­le skoon te maak. Die vry­wil­li­gers het 83 sak­ke met rom­mel rond­om die slag­pa­le, leer­looi­e­ry en ‘n ge­deel­te van Das­sie­weg ge­vul. Die op­rui­mings­pro­jek is deur KKI be­gin met die hulp van Ma­le­le. Die Ma­le­le­sorg­sen­trum het na­skool­se pro­gram­me wat stu­die­hulp vir min­der­be­voor­reg­te kin­ders uit Nep­pon, B­ridg­ton en Bon­go­let­hu bied.

O­prui­ming langs Das­sie­weg het fluks ge­vor­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.