In­ter­mag­te rugby in Oudts­hoorn

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS - CHRIS­TO VER­MAAK

In ‘n in­ter­mag­te rug­by­week het na­si­o­na­le mans- en vrou­e­rug­by­span­ne van die SAPD, SANW en kor­rek­tie­we diens­te van 25 tot 29 Sep­tem­ber me­kaar die stryd aan­ge­sê op die vel­de van die Oudts­hoornin­fan­te­rie­skool.

In die A-li­ga het kor­rek­tie­we diens­te die mans­af­de­ling ge­wen, met SANW t­wee­de. Die SAPD-spe­lers was nie op­ge­was­se vir die twee mag­te se spel nie en moes op die pa­wil­joen sit en kyk hoe hul­le sa­ke om die eer­ste en t­wee­de plek­ke uit­speel.

Die po­li­sie­vroue was eg­ter te sterk vir hul teen­stan­ders, SANW, en het die eind­stryd met 22-17 ge­wen.

So ook het die po­li­sie se pre­si­dents­liga-mans­span ge­se­ë­vier oor die SANW-span.

Die week se uit­slae is: Maan­dag 25 Sep­tem­ber

Pre­si­dents­liga (Mans)

SANW wen kor­rek­tie­we diens­te met 62-8 A-li­ga (Mans)

Kor­rek­tie­we diens­te wen SAPD met 27-17

Woens­dag 27 Sep­tem­ber

Vroue: SAPD wen SANW met 34-22 A-li­ga (Mans); SANW en kor­rek­tie­we diens­te speel 34-34 ge­lyk­op

Vry­dag 29 Sep­tem­ber

Vroue: SAPD wen SANW met 22-17 Pre­si­dents­liga (Mans): SAPD wen SANW met 42-40

A-li­ga (Mans): SAPD wen SANW met 30-29

Chris­to Ver­maak Fo­to’s:

Die na­si­o­na­le po­li­sie-vrou­e­span op pad na nog ‘n drie teen SANW.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.