E­den-hen­ge­laars wik­kel by Ka­non

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS -

Die E­den-hen­gel­ver­e­ni­ging se eer­ste so­mer­liga­by­een­koms het Sa­ter­dag 30 Sep­tem­ber by Ka­non plaas­ge­vind. Hen­ge­laars het om 07:00 van Gou­rits­mond af tot by Veg­kop be­gin vis.

S­til­baai-hen­gel­klub het 39.92 pun­te in­ge­sa­mel en die bes­te van die hen­gel­klubs ge­vaar.

An­toi For­bes van Knys­na-hen­gel­klub, met 16.24 pun­te, was die to­phen­ge­laar van die dag. Ma­ri­us Baard (o.21) van die Ge­or­ge­hen­gel­klub was die bes­te ju­ni­or hen­ge­laar en Le­ster Bo­tha (Knys­na-hen­gel­klub) die top­mees­ter met 2.73 pun­te.

Die top­vrou was An­toi For­bes met 16.24 pun­te en De­han Raal (6.22 pun­te) die bes­te o.16-hen­ge­laar.

Die groot­ste eet­ba­re vis, ‘n ka­bel­jou van 5,77 kg, is deur An­toi For­bes (Knyn­sa-hen­gel­klub) ge­vang en die swaar­ste on­eet­ba­re vis, ‘n hond­haai van 15,63 kg, is deur Stefan van Huys­steen (S­til­baai-hen­gel­klub) in­ge­weeg.

Die to­ta­le mas­sa vis wat ge­du­ren­de die kom­pe­ti­sie ge­vang is, het die skaal op 183,05 kg laat kreun. Daar­van was 43 on­eet­baar en 60 eet­baar.

Al­te­sa­me 140 hen­ge­laars het aan die li­ga deel­ge­neem.

Die top-5-hen­ge­laars vir die dag was: 1. An­toi For­bes (16.24), 2. Stefan van Huys­steen (15.63), 3. Hein Gos­smann (15.27), 4. Mat­thew Sum­ner (13.38) en 5. Hen­ri­co Les­ch (13.27).

Fo­to ver­skaf

Stefan van Huys­steen (S­til­baai-hen­gel­klub) met ‘n hond­haai van 15,63 kg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.