La­er­skool Wes­bank kom­pe­teer in skaak­toer­nooi

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS -

La­er­skool Ge­or­ge-Suid se ju­ni­or-skaak­toer­nooi het plaas­ge­vind op Sa­ter­dag 28 Ok­to­ber. 80 spe­lers van La­er­skool Wes­bank, Ge­or­ge Suid, Knys­na P­ri­mêr, Ge­or­ge Voor­be­rei­ding­skool, Blan­co, Ho­ly Cross en G­len­wood het deel­ge­neem. Wes­bank se o.7 en o.9-spe­lers het aan die toer­nooi deel­ge­neem. La­ra Mey­er is het ‘n ses­de plek be­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.