S­port­af­rig­ters be­mag­tig by werk­ses­sie

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS -

Die E­den-af­rig­ter­skom­mis­sie het die af­ge­lo­pe na­week ’n werk­ses­sie in Ge­or­ge aan­ge­bied wat deur 82 af­rig­ters van 23 sport­fe­de­ra­sies by­ge­woon is.

A­brie de Swart, voor­sit­ter van die kom­mis­sie het ge­sê baie van die af­rig­ters het te ken­ne ge­gee dat hul­le die werk­ses­sie as die bes­te nog ag.

Een van die lei­den­de af­rig­ters in pres­ta­sie kon­di­si­o­ne­ring, Ter­seus Lie­ben­berg van die Noord­wesU­ni­ver­si­teit, het die af­rig­ters te­o­re­tie­se so­wel as prak­tie­se op­lei­ding ge­gee. Twee groe­pe af­rig­ters, wat Lie­ben­berg, A­brie de S­wardt, Ma­riet­te le Roux, An­dré A­lex­an­der Ce­dric Finch, Fe­ki­le Blaauw en Hen­ri­co Louw in­sluit, het be­spre­kings­ses­sies oor ont­wik­ke­ling van af­rig­ters en op­stel van oe­fen­pro­gram­me aan­ge­bied.

Dit was die twee­de werk­ses­sie van sy soort vir 2017 en die se­wen­de se­dert 2013.

Ter­seus Lie­ben­berg, wê­reld­be­ken­de spies­gooi-af­rig­ter van Noord­wes-U­ni­ver­si­teit, oor­han­dig ‘n ko­pie van sy boek, S­cien­ce and Practi­se of the Ja­ve­lin Throw, aan A­brie de S­wardt, voor­sit­ter van die E­den-dis­triksport­af­rig­ter­skom­mis­sie, ty­dens die af­ge­lo­pe na­week se s­port­af­rig­ters werk­ses­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.