Coet­zer en Lam­precht hou Oudts­hoorn se naam hoog

Oudtshoorn Courant - - SPORT - CHRIS­TO VER­MAAK

Twee mees­te­rat­le­te van Oudts­hoorn, Jo­hann Coet­zer en Lam­pies Lam­precht het ‘n groot by­dra ge­le­wer tot SWD se twee­de plek in die mees­ters en ont­wik­ke­lings­at­le­tiek­by­een­koms op Oudts­hoorn.

Op Sa­ter­dag

28 Ok­to­ber het 120 at­le­te van SWD, OP, WP Gau­teng-Noord, Sen­traal-Noord­wes en Vry­staat aan die kam­pi­oen­skap­pe, waar SWD die gas­heer was, deel­ge­neem. WP het die kam­pi­oen­skap ge­wen.

Coet­zer, het ‘n droom­kam­pi­oen­skap be­leef en twee goue me­dal­jes (100 m en 200 m mans 55+) en twee sil­wer­me­dal­jes (400 m en ver­spring mans 55+) ge­wen.

Lam­precht (65+) het in die 5 000 m en 800 m brons­me­dal­jes ge­wen.

Wat Coet­zer se pres­ta­sie meer u­niek maak is dat hy 18 jaar laas die 100 m ge­hard­loop het. Dit was ook die eer­ste keer in sy at­le­tiek­loop­baan dat hy kom­pe­te­rend aan die 400 m deel­ge­neem het en sy twee­de keer dat hy die 200 m kom­pe­te­rend aan­ge­durf het.

Toy Un­ge­rer, or­ga­ni­seer­der van die kam­pi­oen­skap­pe, het ge­sê: “Die kom­pe­ti­sie was baie straf, maar die dag se sport was ‘n groot suk­ses.”

Fo­to’s: E­be­ne­zer Ti­tus

Jo­hann Coet­zer op pad na nog ‘n po­di­um po­si­sie.

Toy Un­ge­rer, or­ga­ni­seer­der van die kam­pi­oen­skap­pe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.