2 wen­ne vir S­to­ne­bro­kers

Oudtshoorn Courant - - SPORT - CHRIS­TO VER­MAAK

La­te­gans­vlei se S­to­ne­bro­kers FC­sok­ker­span het hul wen­droog­te ge­breek toe hul­le ‘n Oudts­hoorn-ont­wik­ke­ling­span en FC U­ni­on ge­wen het.

Die wed­stry­de het Sa­ter­dag 28 Ok­to­ber op die Sta­di­on An Der Al­ten F­ör­ster­ei 2 op La­te­gans­vlei plaas­ge­vind.

In die eer­ste wed­stryd het S­to­ne­bro­kers se Mon­tel Ju­lan­der twee doe­le aan­ge­te­ken vir ‘n 2-0 oor­win­ning oor die Oudts­hoorn­span.

Teen FC U­ni­on het E­za­de Ju­lies vir S­to­ne­bro­kers ‘n doel aan­ge­te­ken vir ‘n 1-0 oor­win­ning.

Fo­to ver­skaf

S­to­ne­bro­kers FC in ak­sie die af­ge­lo­pe na­week.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.