F­re­da Bar­nard-ga­la lok meer as 300 swem­mers land­wyd

Oudtshoorn Courant - - SPORT - CHRISTO VERMAAK

Meer as 300 swem­mers van so­ver as Kaap­stad en Oos-Lon­den het van Vry­dag 3 No­vem­ber tot Son­dag 5 No­vem­ber na Oudts­hoorn ge­reis om aan die 36ste F­re­da Bar­nard-swem­ga­la in die NA S­mit-swem­bad op Oudts­hoorn deel te neem.

Die al­ge­me­ne be­stuur­der van E­den­swem, Ray­mond Pol­li­cut­te, het Dins­dag sy te­vre­den­heid oor die drie dae se swem uit­ge­spreek. Hy het dit as ‘n groot suk­ses be­skryf.

Swem­mers het in ou­der­doms­groe­pe van o.8 tot o.19 deel­ge­neem.

Die vol­gen­de ga­la, die E­den­dis­triks­kam­pi­oen­skap­pe, vind op Vry­dag 24 en Sa­ter­dag 25 No­vem­ber op Oudts­hoorn plaas.

Die uit­slae is op E­den-swem se web­tuis­te be­skik­baar.

Fo­to: Christo Vermaak

Swem­mers kom­pe­teer in die 200 m-af­los vir o.11- en o.12 swem­mers.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.