Man weer in hof vir tik van R3m

Oudtshoorn Courant - - NEWS - GARNETT WICOMB

Die saak teen ‘n Ni­ge­rie­se bur­ger wat te­reg­staan op aan­klag­te van han­del­dryf in, en be­sit van dwelms ter waar­de van so­wat R3,6 mil­joen, is vir ver­hoor in die streek­hof tot 21 No­vem­ber uit­ge­stel.

Land­dros Lor­rai­ne Sa­mu­els het borg­tog aan die ver­dag­te, Sa­mu­el Ora­ma, ge­wei­er om­dat sy van me­ning is dat dit nie in be­lang van ge­reg­tig­heid is om borg­tog aan hom toe te staan nie. Vol­gens haar is daar ook ‘n moont­lik­heid dat hy kan vlug.

Die on­der­soek­be­amp­te, ao. Ja­co­bus Groe­ne­wald, het Ora­ma se borg­to­gaan­soek teen­ge­staan ter­wyl sy regs­ver­teen­woor­di­ger, T­he­lis­hia Piedt, ver­soek het dat borg­tog wel toe­ge­staan moet word om­dat die be­skul­dig­de oor ‘n vas­te a­dres en werk be­skik en nie ‘n vlug­ri­si­ko is nie. Die klag­tes teen drie mans wat saam met Ora­ma in heg­te­nis ge­neem is, is la­ter deur die staat te­rug­ge­trek om­dat hul­le vol­gens Ora­ma niks met die aan­ge­leent­heid te doen het nie. Vol­gens die on­der­soek­be­amp­te het Ora­ma pro­beer weg­hard­loop toe die dwelms in ‘n rooi sak, wat aan hom be­hoort, ge­vind is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.