De­sem­ber­mark el­ke Sa­ter­dag

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

be­kos­tig­ba­re Kers­ge­sken­ke kan wees het stal­le­tjie­hou­ers ge­vra dat die mark meer ge­reeld in De­sem­ber plaas­vind. Die vol­gen­de mark is Sa­ter­dag 25 No­vem­ber en daar­na el­ke Sa­ter­dag tot 30 De­sem­ber. Daar was met die af­ge­lo­pe vier mark­te ‘n ge­mid­deld van 16 stal­le­tjies per mark. Vir na­vrae ska­kel Han­nes by 083 467 1522.

Die hand­werk­mark wat in Au­gus­tus langs die CP Nel-mu­seum ont­staan het, sal in De­sem­ber el­ke Sa­ter­dag plaas­vind. Die mu­ni­si­pa­li­teit het goed­guns­tig­lik toe­stem­ming daar­toe ver­leen. En­tre­pre­neurs wat hul­le eie pro­duk­te ver­vaar­dig stal op die laas­te Sa­ter­dag van el­ke maand uit. Aan­ge­sien die mees­te pro­duk­te puik en

Fo­to: Han­nes Vis­ser

Die mark word op die gras­perk langs die mu­seum ge­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.