Land­dros sterf aan hart­aan­val

Oudtshoorn Courant - - VOORBLAD - HANNES VIS­SER

Een van Oudts­hoorn se d­rie streek­land­dros­te, Mark van Wyn­gaardt, is Woens­dag­mid­dag oor­le­de. Al­hoe­wel Van Wyn­gaardt se­dert Fe­bru­a­rie met sy ge­sond­heid ge­suk­kel het, was hy steeds op sy pos ag­ter die reg­bank.

Hy het Woens­dag ‘n be­si­ge dag in die hof ge­had en is die mid­dag by sy huis in Oudts­hoorn oor­le­de. Vol­gens ‘n vrien­din Col­leen S­mith, het hy aan ‘n hart­aan­val be­swyk. Met ter per­se gaan Don­der­dag­og­gend, kon geen an­der in­lig­ting be­kom word nie. Land­dros van Wyn­gaardt was in sy vroeë ses­tigs.

Fo­to: Liezl van Niekerk

Wy­le streek­land­dros Mark van Wyn­gaardt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.