Wes­bank­ten­nis­span­ne aan wen­kant

Oudtshoorn Courant - - SPORT - GARNETT WICOMB

Die vroue A-span en die mans B-span van die Wes­bank-ten­nis­klub het Sa­ter­dag hul on­der­skeie wed­stry­de in die li­ga­kom­pe­ti­sie van die E­den- ten­nis­ver­e­ni­ging oor­tui­gend ge­wen.

Die vroue het die voor­lo­per op die pun­te­leer, P­let­ten­berg­baai, met 4-1 ge­klop, ter­wyl die mans­pan met die­self­de tel­ling teen U­ni­on­da­le ge­se­ë­vier het.

Die vol­le­di­ge uit­slae is:

Vroue (1ste li­ga)

Wes­bank A: 4, P­let­ten­berg­baai A: 1.

En­kel­spel:

Chris­ti­ne van Col­ler klop Mo­ni­ca Neeth­ling 6-3, 6-1.

Ka­rin Del­ten­re ver­loor teen Ju­ne S­chulz 5-7, 3-6.

Dub­bel­spel:

Ri­da Be­ster en Han­lé Cron­je klop Sue Har­vey en Lie­sel Fos­brook 6-3, 7-6.

Van Col­ler en Be­ster klop Har­vey en Neeth­ling 1-6, 6-2, 6-1.

Del­ten­re en Cron­je klop S­chulz en Fos­brook 6-2, 6-2.

Mans (2de li­ga)

Wes­bank B: 4, U­ni­on­da­le B: 1

En­kel­spel:

T­heu­nis Kru­ger klop Ben Stem­met 6-4, 6-1.

Mar­cel Pet­zer klop Ni­co le Roux 3-6, 6-3, 6-3.

Dub­bel­spel:

Cor­lu Nel en Paul Fou­che klop Pie­ter-Matt Stem­met en OB le Roux 6-1, 6-4.

Nel en Pet­zer klop Ni­co le Roux en Ben Stem­met 6-3, 6-4.

Kru­ger en Fou­che ver­loor teen Pie­ter-Matt Stem­met en OB le Roux 4-6, 4-6.

Wes­bank se vroue A-span is van links: Ri­da Be­ster, Han­lé Cron­je, Chris­ti­ne van Col­ler (kap­tein) en Ka­rin Del­ten­re.

Fo­to’s: Garnett Wicomb

Wes­bank se Mar­cel Pet­zer wat Ni­co le Roux van U­ni­on­da­le in ‘n span­n­nen­de wed­stryd met 3-6, 6-3, 6-3 ge­klop het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.