Plaas­li­ke swem­mers skit­ter

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Swem­mers van die plaas­li­ke F­re­da Bar­nard-swem­skool het goed pres­teer ty­dens die 36ste F­re­da Bar­nar­duit­no­di­gings­ga­la.

Die swem­mers is An­li­ze Ver­meu­len (3 goud, 3 sil­wer, 1 brons), Ja­da Coet­zee (9 goud, 3 sil­wer, 2 brons, ju­ni­or victrix lu­dorum) en Janc­ke Pot­gie­ter wat haar per­soon­li­ke bes­te tye ver­be­ter het.

Hul af­rig­ter, De­lia van Bil­jon, sê: “Ek is baie trots is op hul pres­ta­sie en har­de werk en sien uit na nog baie goeie pres­ta­sies die sei­soen.”

Die E­den-kam­pi­oen­skaps­ga­la vind die na­week van 24 tot 25 No­vem­ber by die NA S­mit-swem­bad plaas.

“Die swem­mers is slag­ge­reed om Oudts­hoorn se naam hoog te hou.”

Van links is An­li­ze Ver­meu­len, Ja­da Coet­zee, Janc­ke Pot­gie­ter en De­lia van Bil­jon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.