Nou moet Bok­ke hul skuld be­gin be­taal

Oudtshoorn Courant - - NEWS -

Die S­pring­bok­ke moet dié na­week hul skuld be­gin af­be­taal deur hul on­der­steu­ners met ’n oor­tui­gen­de oor­win­ning en ’n paar skou­spel­ag­ti­ge drieë te be­loon.

Teen I­ta­lië be­hoort dit nie so moei­lik soos ver­le­de week teen Frank­ryk te wees nie. Daar­by be­gin Sa­ter­dag se toets­wed­stryd in Pa­do­va da­rem op ’n be­skaaf­de tyd, nie laat­aand soos in Pa­rys nie.

Nieu-See­land en Aus­tra­lië speel in twee van die vier an­der toet­se wat Sa­ter­dag reg­streeks op te­le­vi­sie uit­ge­saai word.

Daar­by spring En­ge­land en Aus­tra­lië op­nuut in hul lang­du­ri­ge krie­ket-oor­log aan­me­kaar. Vir baie TV-ky­kers is dit die hoog­te­punt van dié na­week se sport.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.