Sa­ke­li­ga rol­bal ‘n reu­se­suk­ses

Oudtshoorn Courant - - NEWS - CHRISTO VERMAAK

Die twee­de sa­ke­rol­bal­li­ga vir 2017 is Woens­dag, na ses ron­des se spel, deur G­re­at Bo­wls of Fi­re ge­wen.

Met 38 span­ne op die Oudts­hoor­n­rol­bal­klub se ba­ne, het die li­ga in goeie gees plaas­ge­vind.

Al­wyn Koe­ge­len­berg, be­stuurs­lid van die rol­bal­klub, het na af­loop van die li­ga aan die spe­lers en gas­te ge­sê: “Rol­bal het ge­wen met hier­die li­ga.”

Met die prys­uit­de­ling het die or­ga­ni­seer­ders al­mal ver­ras, toe ál 38 span­ne ‘n prys ge­wen het.

Die vol­gen­de sa­ke­rol­bal­li­ga vind van 31 Ja­nu­a­rie tot 7 Maart plaas.

Die uit­slae is (po­si­sie, span, pun­te)

1. G­re­at Bo­wls of Fi­re (25)

2. Oudts­hoorn En­gi­neer­ing (22)

3. Looi­e­ry (22)

4. Wiel­dok­ter (21)

5. HCSC (20)

6. PNA (19)

7. Van Ree­de 1 (18)

8. Ai­fa 1 (18)

9. Van Ree­de 2 (17)

10. Vaar­dig­heid­skool 1 (17)

11. PSP Tim­bers (16)

12. Pa­ra­di­se S­huf­flers (16)

13. Oudts­hoorn Cou­rant (16)

14. La­er­skool Wes­bank 1 (15)

15. Vaar­dig­heid­skool 2 (15)

16. Saay­man & Kie (15)

17. Watson en B­rink (14)

18. S­par & SA Farm (13)

19. PG Glass (13)

20. Ab­sa (13)

21. El­ja­da Kai­ros 1 (13)

22. La­er­skool Wes­bank 2 (12)

23. Vic­ci’s te­am (12)

24. Su­pa Quick (12)

25. Vo­da­com S­hop (11)

26. He­len­de Woord 1 (11)

27. Hyun­dia (11)

28. Ai­fa 2 (10)

29. A­bat­toir (10)

30. He­len­de Woord 2 (9)

31. Sa­ka­ta (9)

32. Bil­let Re­tail Con­sul­tants (8)

33. Can­go Wild­li­fe (8)

34. Pam Gol­ding (5)

35. Nis­san (5)

36. El­ja­da Kai­ros 2 (5)

37. John­sons B­ricks 1 (5)

38. John­sons B­ricks 2 (4)

Fo­to: Christo Vermaak

Die wen­span, G­re­at Bo­wls of Fi­re, is van links: Ja­ques Ja­cobs, An­dré O­li­vier, El­roy Mckay en Ian Laub­scher. By hul­le staan Ger­tjie Bek­ker (pre­si­dent van Oudts­hoorn-rol­bal­klub).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.