SWD pak KZN in Dur­ban

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

‘n Taai wed­stryd wag die na­week op SWD wan­neer hul­le teen K­waZu­luNa­tal, die voor­lo­pers op die pun­te­leer, in Dur­ban te staan kom.

Hul­le speel se­dert Don­der­dag tot Sa­ter­dag die Sun­foil-be­ker drie­dag­toets. Die een­dag­wed­stryd sal Son­dag ge­speel word.

K­waZu­lu-Na­tal het die sei­soen in­druk­wek­ken­de spel ge­toon en het die laas­te vier drie­dag­toet­se ge­wen.

G­len­ton S­tuur­man sal nie die na­week vir SWD kan speel nie, om­dat hy sy dy­spier be­seer het. Mar­cel­lo Piedt, Sam­my Mofo­keng en Bai­ley Aa­rons se boul­werk sal weens S­tuur­man se be­se­ring, op die proef ge­stel word. Jus­tin Jor­daan sal ook teen K­waZu­lu-Na­tal speel.

Sam­my-Joe A­von­tuur is weer­eens bui­te ak­sie en word deur Todd Wal­ker ver­vang.

Je­an du P­les­sis sal weens sy be­trok­ken­heid by die Wor­ld Cup S­quad ook nie speel nie.

Neil Horn­buckle, Let­lot­le Se­se­le, B­ren­don Louw (kap­tein), Da­niel Sin­cu­ba, O­bus Pie­naar, Todd Wal­ker, Han­no Kot­ze, Mar­cel­lo Piedt, Jus­tin Jor­daan, Bai­ley Aa­rons, Sam­my Mofo­keng, G­len­ton S­tuur­man en Mt­ho­be­li Ban­gin­da­wo sal by die eend­ag­toets in­ge­sluit wees.

Todd Wal­ker in ak­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.