Tyd­toets­uit­slae

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

AJ van Ton­der en Deon Se­der­stroom was Maan­dag kort op me­kaar se hak­ke in die 3km-tyd­toets.

Van Ton­der was eer­ste met ‘n tyd van 15:24 en Se­der­stroom twee­de met ‘n tyd van 16:14. Roux­le Cil­liers (18:44) was met ‘n paar se­kon­des ag­ter hul­le in die der­de plek ter­wyl Lin­da S­mit en Rei­net­te Ser­fon­tein ge­lyk in die vier­de plek oor die eind­streep ge­draf het met ‘n tyd van 20.56. Hul­le is ge­volg deur Cal­lan du P­les­sis (22:42), Es­ma­ri du P­reez (22:50), Jay­den du P­les­sis (22:46), Ge­ral­di­ne Lof­tie Ea­ton (28:33), Co­bie Fou­rie (28:33), Jo­han­na Joos­te (30:30) en Lin­da Lam­precht (30:30).

Die 5 km-uit­slae is:

G­reens Groe­ne­wald (21:26), Wil­li­am van Ton­der (22:55), Fran­cois Verwey (23:00), Li­nel­le Groe­ne­wald (27:20), Hen­ry Car­stens (27:21), Bart Saay­man (28:22), Ou­pa Ver­meu­len (31:52) en Ni­ni­ne Eras­mus (32:30).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.