Fiets­ry­klub ver­eer le­de

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

P­hil­lo Ver­laat en Fie­nie Bar­nard is Sa­ter­dag­aand on­der­skei­de­lik as die Oudts­hoorn-fiets­ry­klub se sport­man en sport­vrou aan­ge­wys.

Yo­lan­dé de Vil­liers is aan­ge­wys as die klub se lid wat die bes­te pres­ta­sie be­haal het.

Cas­per P­re­to­ri­us is die ju­ni­or sport­man van die jaar en C­har­lis­sa S­chultz die ju­ni­or sport­vrou van die jaar.

Fo­to: Chris­to Ver­maak

Van links is C­handré S­chultz (bes­te vor­de­ring: ju­ni­or dog­ters), Ja­co von Mo­len­dorff (te­sou­rier OFK), Cas­per P­re­to­ri­us (ju­ni­or sport­man van die jaar), C­har­lis­sa S­chultz (ju­ni­or sport­vrou van die jaar), Ed­ward Dal­ton (bes­te vor­de­ring: ju­ni­or seun), Er­rol P­re­to­ri­us (bes­te vor­de­ring: mans) en Mi­ke Lom­bard (voor­sit­ter OFK). Af­we­sig: Jes­si­ca Ger­ber (bes­te vor­de­ring: vroue), Yo­lan­dé de Vil­liers (bes­te pres­ta­sie), Fie­nie Bar­nard (sport­vrou van die jaar) en P­hil­lo Ver­laat (sport­man van die jaar).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.