Saad­pro­du­sen­te ver­eer

Oudtshoorn Courant - - NUUS - TISHA S­TEYN

Al­te­saam 32 pro­du­sen­te van Klein Ka­roo Saad­pro­duk­sie (KKSP) het Woens­dag­aand er­ken­ning ont­vang vir vol­ge­houe saad­pro­duk­sie van hoë ge­hal­te ten spy­te van uit­da­gen­de om­stan­dig­he­de.

“Ek wil saad­pro­du­sen­te ge­luk­wens met hul by­drae tot die groep se suk­ses,” het Da­vid Malan, be­stu­ren­de di­rek­teur van KKSP ty­dens ‘n glans­ge­leent­heid by De Op­stal Re­stau­rant en gas­te­huis bui­te die dorp ge­sê. Ni­ël S­tein­mann was die hoof­spre­ker en A­dam Tas die gas­kuns­te­naar.

Ten spy­te van die uit­da­gings het KKSP, met die hulp van die pro­du­sen­te, daar­in ge­slaag om die om­set met 6% te ver­hoog teen­oor die vo­ri­ge fi­nan­si­ë­le jaar. Die aan­vul­len­de be­ta­ling aan pro­du­sen­te is ver­hoog na ‘n re­kord van 9%, ver­ge­le­ke die hoog­ste vo­ri­ge vlak van 5,4% in 2017.

Saad­pro­du­sen­te van so vêr as P­rie­ska en U­ping­ton het toe­ken­nings ont­vang.

Plaas­li­ke wen­ners was:

Jo­han en An­dré Fou­rie van JLA Boer­de­ry Edms. Bpk., Ca­litz­dorp (OP Geel­uie 5ha+) Ju­li­an du P­reez van Boe­tie Hut­ties Farm Edms. Bpk., De Rust (OP Len­te-uie 0-4 ha) Da­nie S­choe­man van Ex­cel­si­or Wi­ne­ry Edms. Bpk., De Rust (OP Len­te-uie 4ha+) Ma­ri­us en Chris­tof­fel S­pies van S­pies Boer­de­ry, S­choe­mans­hoek (F1 Len­te-uie) Hannes van Niekerk van Van­niek Boer­de­ry, Ca­litz­dorp (F1 Wor­tels)

Le Roux van der West­hui­zen van MM le Roux van der West­hui­zen, Ou­de­mura­gie, De Rust (OP Wor­tels)

Lou­is Jonck van Oudts­hoorn (New Bun­ching)

S­te­fan le Roux van De Hoog­ge­le­gen Boer­de­ry Edms. Bpk., De Rust (Beet) Coet­zee Laub­scher van Saf­fraan­ri­vier, Oudts­hoorn (Preie)

Wil­lie Vi­sa­gie van Ei­ken­hof Boer­de­ry, tus­sen Laings­burg en La­di­smith (C­hi­ne­se Preie) Ju­li­an du P­reez van Boe­tie Hut­ties Farm Edms. Bpk., De Rust, Spe­si­a­le toe­ken­ning vir die op­ko­men­de land­bou­be­sig­heid/boer van die jaar)

Gi­lo Louw van Jik Louw Boer­de­ry, Beau­fort-Wes (aan­ge­wys as nu­we toe­tre­der van die jaar.

Jan­nie La­te­gan van La­te­gans­vlei en Hannes van der West­hui­zen van Ou­de­mura­gie, het e­re­toe­ken­nings ont­vang vir hul­le by­drae wat al­bei die be­dryf ver­laat.

Fo­to: Tisha S­teyn

Die wen­ners in die ver­skil­len­de ka­te­go­ri­ee is voor van links: Ernst Ma­rais, Pie­ter Bur­ger,Jo­han K­riel, Da­vid Malan (Klein Ka­roo Saad­pro­duk­sie), Hannes van Niekerk en S­tan­der Ter­blan­che (Klein Ka­roo Saad­pro­duk­sie). In die mid­del, van links is:Ju­li­an du P­reez, Coet­zee Laub­scher, Chris­tof­fel en Ma­ri­us S­pies, Hannes van der West­hui­zen, Jan-Ju­rie S­choe­man en Wil­lie Vi­sa­gie. Ag­ter van links, is: An­dries S­teen­kamp, Lou­is Jonck, Gi­lo Louw, Le Roux van der West­hui­zen, S­te­fan le Roux en An­dré Fou­rie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.