SA T­wee­kam­pre­kord vir Van Col­ler

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

Die vyf­tien­ja­ri­ge Mat­thew van Col­ler van die E­den-span het Sa­ter­dag ‘n nu­we SA t­wee­kam­pre­kord op­ge­stel en nog ‘n E­den-at­leet, die ve­te­raan De­ni­se de Jong, is as vi­trix lu­dorum aan­ge­wys. Van Col­ler se re­kord moet nog deur SA twee­kamp be­krag­tig word.

Tus­sen die 43 at­le­te van E­den wat deel­ge­neem het, het hul­le agt me­dal­jes Sa­ter­dag se in­ter­pro­vin­si­a­le by­een­koms in­ge­palm. Die OP in­ter­pro­vin­si­a­le by­een­koms het Sa­ter­dag in Port E­li­za­beth plaas­ge­vind met 43 deel­ne­mers in die E­den­span.

Die an­der pro­vin­si­a­le span­ne was: G­rens, OP, G­rie­kwas en Vry­staat. Die hard­loop­kom­po­nent is op die We­st­bour­ne O­val af­ge­han­del ter­wyl die swem in die Ne­w­ton Park swem­bad be­slis is. Oos­te­li­ke Pro­vin­sie het die span­kom­pe­ti­sie ge­wen met E­den twee­de en G­rens der­de.

Daar was af­stands­aan­pas­sings in die som­mi­ge ou­der­doms­groe­pe en die af­stan­de in die hard­loop vir seuns o.15, seuns.17, seuns.19 en se­ni­or mans is na 1 600 m ver­an­der.

Die agt me­dal­je­wen­ners van die E­den-span is as volg:

Goud:

Mat­thew van Col­ler so­wel as SA re­kord (seuns o.15)

An­li­ze Ver­meu­len (dog­ters o.19) Wal­ter Lutch (ve­te­ra­ne mans) De­ni­se De Jongh (ve­te­ra­ne da­mes)

Sil­wer

Em­ma Loub­ser (dog­ter o.8)

Ni­na de Jongh (dog­ters o.9)

Ry­an Na­gel (seuns o.9)

Brons

Reyn­ard Jan­sen van Rens­burg (seuns o.19)

Die SWD T­wee­kamp­span in Port E­li­za­beth.

Wal­ter Lutch (ve­te­ra­ne mans) ont­vang sy goue me­dal­je.

Mat­thew van Col­ler (seuns o.15) op pad na sy nu­we SA twee­kamp-re­kord.

An­li­ze Ver­meu­len (dog­ters o.19) en De­ni­se de Jongh (ve­te­ra­ne da­mes) het goue me­dal­jes in hul­le ou­der­doms­groe­pe be­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.