Wes­bank mans ge­klop in 1e li­ga­wed­stryd

Oudtshoorn Courant - - SPORT - GARNETT WICOMB

Die mans­span van die Wes­bank ten­nis­klub het Sa­ter­dag in sy eer­ste wed­stryd in van­jaar se mans-li­ga­kom­pe­ti­sie van die E­den Ten­nis­ver­e­ni­ging (Eer­ste­li­ga) met 5-0 teen Ge­or­ge B ver­loor.

Die vol­le­di­ge uit­slag is soos volg:

En­kel­spel:

Le­an­der Pe­ter­sen klop Dir­kie Potgieter 7-6, 6-0.

Da­wel Goo­sen klop P­hi­lip Nel 6-3, 6-2

Dub­bel­spel:

Tiel­man Mey­er en Chris Bos­hoff klop Piet­man S­choe­man en T­heu­nis Kru­ger 7-5, 6-7, 6-1

Goo­sen en Bos­hoff klop Nel en Kru­ger 6-2, 6-4

Mey­er en Pe­ter­sen klop Potgieter en S­choe­man 7-5, 2-4. (wed­stryd prys­ge­gee).

Wicomb Fo­to: Garnett

Die span­ne van Wes­bank en Ge­or­ge B. Voor, van links: Da­vel Goo­sen, Tiel­man Mey­er (kapt.), Chris Bos­hoff en Le­an­der Pe­ter­sen van Ge­or­ge en ag­ter P­hil­lip Nel, Piet­man S­choe­man, T­heu­nis Kru­ger en Dir­kie Potgieter (kapt.) van Wes­bank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.