ODN-par­k­run lok 118 deel­ne­mers

Oudtshoorn Courant - - CLASSIFIEDS - GARNETT WICOMB

Booi Sal­man het Sa­ter­dag vir die twee­de ag­ter­een­vol­gen­de keer die Oudts­hoorn­par­k­run ge­wen. Pa­trick Pe­ters van die In­fan­te­rie­skool was twee­de met ‘n be­soe­ker, Le­on Ma­rais, der­de. Ma­rais se vrou, S­te­pha­nie, was die eer­ste vrou en die 14-ja­ri­ge Mi­ga­el Mey­er die eer­ste ju­ni­or. Al­te­saam 118 draw­wers en stap­pers het aan die 185ste Oudts­hoorn-par­k­run deel­ge­neem. Die na­me en tye van die voor­ste deel­ne­mers is soos volg:

Booi Sal­man (17:77), Pa­trick Pe­ters (19:51), Ya­ron Ven­ter (20:25), Mi­ga­el Mey­er (20:56), S­te­pha­nie Ma­rais (22:05), Jackie Da­vi­doff (22:24), Ne­wald Groe­ne­wald (22:56), T­ho­za­me Moro­lo (23:09), Hen­ry Car­stens (24:10), Hans La­re­man (24:32), Al­ber­tus Ken­ne­dy (24:53).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.