SAPD stap ter on­der­steu­ning van Kan­sa

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

Le­de van die SAPD op Oudts­hoorn het op 25 Ok­to­ber ‘n 10 km-stap­tog ten ba­te van Kan­sa on­der­neem. Le­de het ‘n roe­te van­af die K9 hon­de-een­heid bui­te die dorp ge­volg. Al die le­de het pienk ge­dra en die­ge­ne wat nie kans ge­sien het vir die stap­pe­ry nie, het die roe­te per fiets vol­tooi. El­ke lid wat die roe­te vol­tooi het, het ‘n ser­ti­fi­kaat ont­vang. ‘n Be­drag van R860 is in­ge­sa­mel wat deur Oudts­hoorn se be­vel­voer­der, brig. Le­vo­na Ja­nu­a­ri, aan Kan­sa oor­han­dig sal word.

S­pog­ge­rig in pienk voor die aan­vang van die stap ten ba­te van Kan­sa.

SAPD-le­de op die 10 km-roe­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.