Twee plaas­li­ke swem­mers ryg me­dal­jes in

Oudtshoorn Courant - - SPORT -

Een van Oudts­hoorn se top jong swem­mers, Ja­da Coet­zee, het Sa­ter­dag om­trent skoon­skip ge­maak en 15 me­dal­jes in­ge­palm. Sy was een van ses swem­mers van die F­re­da Bar­nard-swem­skool op Oudts­hoorn wat die af­ge­lo­pe na­week aan die 37ste F­re­da Bar­nard In­vi­ta­ti­o­nal Ga­la deel­ge­neem het. On­ge­veer 385 swem­mers van 25 klubs uit die Wes- en Oos-Kaap het aan die ga­la deel­ge­neem. Deel­ne­mers se ou­der­dom­me het ge­wis­sel van 7 tot 44 jaar. Vol­gens De­lia van Bil­jon, die span se af­rig­ter, het die ses swem­mers goed pres­teer en sy het hul­le ge­loof vir hul­le toe­wy­ding en har­de werk. Ja­da Coet­zee wat ook in die Wes-Kaap sko­le­span op­ge­neem is, het tien goue, drie sil­wer-, en twee brons­me­dal­jes los­ge­swem. An­li­zé Ver­meu­len was die an­der ster van die span en het al­les uit­ge­haal en weg­ge­stap met twee goue, vyf sil­wer- en een brons­me­dal­je.

Fo­to: E­be­ne­ser Ti­tus Fo­to: Llu­we­lyn Coet­zee.

Die span van die F­re­da Bar­nard-swem­skool is van links: Nin­ke G­rif­fi­oen (per­soon­li­ke tye ver­be­ter SA vlak twee tyd be­reik), Ka­ri G­rif­fi­oen (per­soon­li­ke tye ver­be­ter en swem SA vlak twee tyd be­reik), Ja­da Coet­zee (me­dal­je­wen­ner), Janc­ke Pot­gie­ter (per­soon­li­ke tye ver­be­ter, SA vlak twee tyd be­reik), An­li­zé Ver­meu­len (me­dal­je­wen­ner),Chris­ti­aan van Bil­jon (per­soon­li­ke tye ver­be­ter en SA vlak een tyd be­reik) en De­lia van Bil­jon (Af­rig­ter). INLAS: Ja­da Coet­zee klief deur die wa­ter vir nog ‘n me­dal­je.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.