Oudtshoorn Courant

Malgas behaal tweede plek

-

Die jong gholfspele­r, Gabriël Malgas (10), het verlede week saam met die junior SWD-gholfspan ‘n tweede plek behaal tydens ‘n driehoek provinsial­e reeks wat in Port Elizabeth gehou was.

 ?? Foto verskaf ??
Foto verskaf

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa