In die rooi stoel: Ja­mes-B­rent S­ty­an

Rooi Rose - - INHOUD -

Ja­mes, ’n voor­ma­li­ge po­li­tie­ke en fi­nan­si­ë­le joer­na­lis en ge­kwa­li­fi­seer­de re­ken­mees­ter, is se­dert 2014 die segs­man vir die Wes-Kaap­se mi­nis­ter van plaas­li­ke re­ge­ring en om­ge­wing­sa­ke. Hy is die skry­wer van twee vo­ri­ge boe­ke: Blackout: The E­s­kom C­ri­sis (2018) en Har­te­bre­ker (2017) ’n bi­o­gra­fie oor die hart­pi­o­nier dr. Chris Bar­nard. Ja­mes is ge­troud en die pa van twee seun­tjies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.