Na­week­huis

Hier­die prag­ti­ge hui­sie op Mon­ta­gu is ’n vre­di­ge na­week­skuil­te vir die ei­e­naars

Rooi Rose - - INHOUD - Saam­ge­stel deur COR­NÉL DUNN. Fo­to’s deur KO­SIE JAN­SE VAN RENS­BURG S­ti­le­ring deur EL­ZA­BE S­MIT

Die S­mit-ge­sin het ver­lief ge­raak op ’n ver­waar­loos­de Vic­to­ri­aan­se hui­sie op Mon­ta­gu en die plek tot sy eer­tyd­se glo­rie her­stel. Hul­le het die huis wit ge­verf om dit lig­ter en gro­ter te laat lyk, hout­vloe­re in­ge­sit en ‘nu­we’ ven­ster­ra­me deur die wa­re Ja­kob ver­vang. Hul­le het ook dak­ven­sters in­ge­sit wat meer lig in­laat

DIE KLEIN WOON­KA­MER IS WYS­LIK IN NEU­TRA­LE KLEU­RE VER­SIER. HOE­WEL DIE MEU­BELS MO­DERN IS, IS ’N GOEIE SKEUT OU­WÊ­RELD­SE E­LE­MEN­TE BY­GE­VOEG. DIE DE­KOR IS ’N SLIM KOM­BI­NA­SIE VAN TEKS­TU­RE, SOOS HOUT, LEER, SI­SAL EN ROT­TANG. DIE GOR­DY­NE IS IN­DIE­SE DE­KENS WAT EL­ZA­BE OOR­SEE GE­KOOP HET.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.