Trou mooi vir min­der

Kom kui­er in P­RE­TO­RIA

Rooi Rose - - INHOUD -

Dis weer tyd vir die jaar­lik­se KAN­SA-tee in P­re­to­ria en ons nooi ons le­sers om saam te kui­er en so geld vir ’n goeie doel in te sa­mel

Ons vier van­jaar die 37ste jaar van lek­ker saam­kui­er om KAN­SA te on­der­steun. Dank­sy ta­lent­vol­le gas­vroue wat nooit te­leur­stel nie, uit­ste­ken­de ver­maak en bor­ge, gaan hier­die glans­ry­ke ge­leent­heid jaar na jaar van krag tot krag.

Hier­die be­son­der­se pro­jek, wat rooi ro­se na aan die hart lê, sa­mel geld in vir kan­ker­na­vor­sing en be­vor­der so­doen­de die be­wus­ma­king van kan­ker. Moe­nie die in­spi­re­ren­de og­gend mis­loop nie!

Die spran­ke­len­de Da­ni­ël­la van Heer­den is ons gas­vrou vir die og­gend. Si­moné Nort­mann en Mar­nus Brood­ryk is ons gas­spre­kers, en die sjar­man­te Jay en Fran­ja du P­les­sis gaan vir ons hul jong­ste tref­fers sing. Hou kon­tant by­der­hand vir die loot­jies wat jy op die dag kan koop. Ons het won­der­li­ke pry­se om weg te gee!

VAN LINKS: SI­MONÉ NORT­MANN, FRAN­JA DU P­LES­SIS, JAY, DA­NI­ËL­LA VAN HEER­DEN, MAR­NUS BROOD­RYK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.